Die DA in eThekwini doen ’n beroep op die eThekwini-burgemeester, Mxolisi Kaunda, om te erken dat strande nooit veilig was om in te swem tydens verlede jaar se feesseisoen nie.