Talle webwerwe van die regering aflyn weens ‘vandalisme aan infrastruktuur’

Deel hierdie storie / Share this story

Tlali Tlali, woordvoerder van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (SITA), het in ’n verklaring bevestig dat dit bewus is dat sommige regeringswebwerwe tans aflyn is, weens skade aan SITA se infrastruktuur in die omgewing van ’n gebied waar daar onrus was en rommel verbrand is.

Klik hier om die volledige artikel te lees.