Stiefpa lewenslank gevonnis vir die verkragting van sy 14-jarige stiefdogter

Deel hierdie storie / Share this story

Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo, luitenant-generaal Thembi Hadebe, het die skuldigbevinding en daaropvolgende vonnisoplegging van ’n 48-jarige man verwelkom, wat sy stiefdogter van 14-jaar in November 2016 by Westenburg naby Polokwane verkrag het.

Lees meer hier.