Parlementêre woordvoerder, Moloto Mothapo, het verduidelik dat die staatsinstelling meer bestee aan vanjaar se staatsrede (SONA), weens die onbeskikbaarheid van die parlementêre gebou. Die koste van vanjaar se staatsrede is R8 miljoen.