Liggame van twee mans in stortingsterrein gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie in Siyabuswa ondersoek ’n saak met twee aanklagte van moord na die ontdekking van twee manlike liggame by die Mogononong-stortingsterrein wat vanoggend om 09:00 langs ’n begraafplaas in Siyabuswa ontdek is.

Klik hier om die artikel te lees.