Dié hospitaal se kragopwekker is al weke lank stukkend, maar die Oos-Kaapse departement van gesondheid sê dit maak nie saak nie.
Die rugsteunkragopwekker by die Kareedouw-hospitaal naby Gqeberha is al weke lank stukkend.