DA is woedend oor ’n tweede plaasaanval in die Kestell-omgewing

Deel hierdie storie / Share this story

Suzaan Cordier en ’n plaaswerker is vasgebind en 6 verdagtes het in ’n wit Isuzu dubbelkajuitbakkie met ’n afdak gevlug.

Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/09/da-is-woedend-oor-n-tweede-plaasaanval-in-die-kestell-omgewing/