Woonstelblok is ‘poel van riool’

Deel hierdie storie / Share this story

Chelsea House, wat deur die Johannesburg Social Housing Company (JOSHCO) bestuur word, is in ’n toestand van ineenstorting.

Die sesverdiepinggebou met 120 eenhede is vervalle en het ’n poel rioolwater in die kelder.

Lees meer hier.