Die SANW het vanoggend ‘n verklaring (gedateer 05.02.2023) uitgereik dat van hul lede onder vuur in die Republiek van die Kongo gekom het.
Siphiwe Dlamini, hoof van kommunikasie, sê lede het in ‘n Oryx-helikopter gevlieg toe daar op hulle geskiet is.
Een bemanningslid is dood en een beseer.
Hule kon daarin slaag om die helikopter veilig by Goma-lughawe te land.
Families van die soldate moet nog ingelig word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



