Hoërskool Jansenville, wat in 2022 ’n 100%-slaagsyfer behaal het, is toe weens personeeltekorte.
Samantha Graham-Maré, DA-LP, het versoek dat die Oos-Kaapse LUR vir Onderwys, Fundile Gade, dringend moet ingryp aangesien Hoërskool Jansenville, wat ’n 100% matriekslaagsyfer in 2022 behaal het, sy deure gesluit het weens ’n onderwysertekort.
Lees meer: https://afrinuus.com/2023/02/06/hoerskool-jansenville-wat-in-2022-n-100-slaagsyfer-behaal-het-toe-weens-personeeltekorte/



