Die DA sal ’n aansoek kragtens die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) indien vir alle dokumentasie wat verband hou met die voorgestelde Suid-Afrika Toerisme (SAT) R1 miljard Tottenham Hotspur-transaksie.