Ses beseer, een kritiek, toe bus met ligte motorvoertuig bots

Deel hierdie storie / Share this story

ʼn 26-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat die ligte motorvoertuig wat hy bestuur het vroeër vanaand op die R546 in Secunda, Mpumalanga, met ʼn bus gebots het. Vyf volwassenes wat op die bus gery het, het in die voorval ligte beserings opgedoen.

Lees meer hier.