’n Man (34) is Woensdag net na middernag in Limpopo buite sy hek doodgeskiet. Die polisie het gesê dit lyk of die slagoffer verskeie kere van baie naby af geskiet is.
Die polisie is op soek na die verdagtes en het gesê die motief vir die moord is nog onbekend, maar die saak word ondersoek.
Bronne: IOL, 247 News, Ghanamma
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



