Die vyf slaapkamer huis het twee badkamers, ‘n dubbel-motorhuis en ‘n aparte toilet. Die huis het elektriese bedrading, asook ‘n swembad. Daar is ook ‘n dakwaaier in elke kamer vir die hitte en alarmstelsel vir wanneer jy weg is.
Kontak Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



