Die drie slaapkamer huis in Hadison is veilig in ‘n kompleks met ‘n park vir kinders en troeteldiere.
Daar is twee badkamers met ‘n aparte gastetoilet, ‘n oop plan leefarea, eetkamer en kombuis. Daar is baie kasspasie en ‘n aparte skullery.
Kontak Madelein by 083 995 5799 of Heine by 082 945 2759.
*ADVERTENSIE
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



