“Die Universiteit het nie net ’n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar ook ’n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die instelling.”
Dit was prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) se reaksie gisteraand op die skoknuus dat mnr Ainsley Moos, voorsitter van die US-Raad en passievolle oud-Matie, gister (31 Januarie 2023) oorlede is.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



