Klawer-moordsaak: Daniel Smit is nou eers 36ste op die waglys

Deel hierdie storie / Share this story

Met sy laaste hofverskyning op 3 Januarie het die hof gehoor dat hy nommer 36 op die waglys is vir ’n 30 dae psigiatriese waarneming by die fasiliteit. Hy is nou steeds nommer 36 op die waglys.

Lees meer hier.