Kyk: So word ‘n vleistrok in Suid-Afrika besteel

Deel hierdie storie / Share this story

Waarskuwing taalgebruik!

Yusuf Abramjee het hierdie video op Twitter gedeel hoe vleis iewers in KwaZulu-Natal uit ‘n trok gesteel word.

Die video-opname word vermoedelik deur die eienaar van die vrag geneem.

Hy lees twee voertuigregistrasienommers wat vleis inlaai.

Daar kan gesien word hoe die vleis oor die grond gesleep word, maar elkeen eis sy pond.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.