Inwoners betoog voor Kby-polisiekantoor ná buitelander se ontvoering

Deel hierdie storie / Share this story

Kimberley-inwoners het vroeër die week voor die plaaslike polisiestasie in Kimberley betoog om hulp te vra vir die opsporing van Ali Hussain (35).

Hussain, van Bangladesh, is glo op 16 Januarie in die dorp ontvoer.

FiND iT het navraag gedoen by die polisie in Kimberley en wag nog vir terugvoer.