Die Will and Grace-akteur Leslie Jordan (67) is oorlede aan natuurlike oorsake en “skielike hartdisfunksie”. ‘
Leslie Jordan is verlede jaar op 24 Oktober oorlede nadat hy in ’n gebou in Hollywood vasgery het. ’n Ondersoek het bevind dat hy ongesteld geraak het agter die stuurwiel.
Arteriosklerotiese kardiovaskulêre siekte is as ‘n sekondêre faktor gelys. Hy het ook geen dwelms of alkohol in sy sisteem gehad nie.
Bronne: BANG Showbiz, Fox News, NY Post
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: American Idol sanger CJ Harris sterf



