Arrive Alive het ‘n video geplaas van ‘n selfoon wat binne-in ‘n motor in die hitte gelaat was.
Die selfoon het volgens die video ontplof en aansienlike skade aan die voertuig aangerig.
Daar word met die video gewaarsku dat bejaardes, kinders, selfone en diere nie in ‘n warm voertuig gelaat moet word nie.
FiND iT is nie bewus van waar en wanneer die voorval plaasgevind het nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



