Robaanvalle glo verbind met domoïensuurvergiftiging

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Vlaag aanvalle deur robbe op strandgangers in Kaapstad word verbind met die diere wat ly aan ernstige breinskade wat veroorsaak is deur vis te eet wat met ‘n giftige alge besmet is, berig The Times.

Wetenskaplikes het vergiftigde visse die skuld gegee vir robbeaanvalle op mense in Suid-Afrika, insluitend een op die Amerikaanse aktrise Loulou Taylor.

Lees meer hier.