Die persoon sê dit is ‘n ry vir vragmotors wat wag om na Richardsbaai te draai.
Indien jy enige inligting het of dit die waarheid is dat dit betrekking het op die steenkool-bedryf wat uitvoer maak gerus met ons kontak.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



