Het jy al Boer Soek ‘n Vrou se 10 nuwe boere gesien?

Deel hierdie storie / Share this story

Dis byna weer tyd vir 10 nuwe boere se reis na liefde om te begin.

Die maatsoekreeks het vroeër die 10 nuwe boere aan die publiek bekendgemaak.

Die boere is Cherié (34), David (31), Francois (50), Hennie (35), Kotie (43), Louis B (26), Louis M (26), Philru (26), Rampie (29) en Riaan (40).

Klik hier om meer te lees.