Durbanse inwoners moet vrot kos weggooi na 40 uur sonder krag

Deel hierdie storie / Share this story

Durbanse inwoners moes kos wat duisende rande gekos het, weggooi na hulle vir 40 uur sonder krag was.

Die stad het op Facebook gesê hulle is, vandat die krag af is, besig in verskeie areas, insluitend Phoenix, Ntuzuma, Waterloo en Umzinyathi.

Die DA het Sondag in ’n verklaring gesê hulle het ’n vergadering versoek met die hoof van elektrisiteit en stadsbestuurder.

Bronne: Sowetan LIVE, Times LIVE, VN Explorer

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Nasionale stilstand moontlik oor frustrasie met Eskom