Laaste kans vir Ford Ranger-aanbiedings

Deel hierdie storie / Share this story

Moenie jou kans vir hierdie Ford Ranger-aanbiedinge by Human Auto Ford misloop nie.

Kry die Ford Ranger Wildtrak 4×2 Bi turbo in wit en silwer.

Slegs een Ranger Stormtrak 4×2 Bi Turbo in wit beskikbaar.

Besoek Human Auto Ford by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Wat dink jy van die Chery Tiggo 8 Pro Max?