KYK: Koalabeer word oor die pad gehelp

Deel hierdie storie / Share this story

Daar is min dinge so troetelbaar lyk soos ‘n koalabeer. Katrina Boyle het dié oulike video op haar Facebookblad gedeel, waar haar skoonseun ‘n koalabeer oor die pad help. Die video het intussen viral gegaan met meer as nege internasionale nuusagentskappe wat dit geplaas het.