Dr. Joe Phaahla, minister van gesondheid, het Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie bevestig dat geen nuwe Covid-19-maatreëls ingestel sal word nadat die nuwe Covid-19-subvariant, XBB.1.5, in Suid-Afrika opgespoor is nie.