Kyk: Leeu word voortydig wakker – wat sou jy maak?

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video wat deur Peet du Toit vanaf TikTok gedeel is, wys hoe ‘n leeu wat op die agterkant van ‘n bakkie gelaai word, wakker word en ‘n oonaangename ondervinding veroorsaak.

Die oorspronklike video is op TikTok @tobieyIvgna gedeel en die omstandighede is onbekend.

Hoe sou jy in die situasie optree? Dink jy ook die man wat die traliehek op die bakkie toemaak kan blitsig op sy voete dink?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.