Wladimir Poetin het ‘n 36 uur skietstilstand in die Oekraïne beveel in wat die eerste stilstand van gevegte kan wees sedert Rusland die buurland binnegeval het.