Akon daag toe nie op by Saint Champagne Bar & Lounge in Kaapstad nie

Deel hierdie storie / Share this story

Die Saint Champagne Bar & Lounge in Kaapstad, wat R1 miljoen vir sy BBP-tafel vra, het bevestig dat Akon nie opgedaag het vir sy optrede nadat hy bespreek is nie.

In ’n verklaring het die kuierplek bevestig dat dit reeds organiseerders betaal het.

Akon sou vir drie aande by die kuierplek opgetree het, waar die hooftafels ’n minimum van R1 miljoen se drank/kos moes koop.

Lees meer hier.