KFC sluit van hul takke weens beurtkrag

Deel hierdie storie / Share this story

Die gewilde wegneemeteplek, KFC, het ‘n verklaring op sosiale media geplaas waar hulle verduidelik dat sommige van hul takke tydens beurtkrag moet sluit omdat dit veroorsaak dat al die bestanddele nie beskikbaar is om sekere disse op hul spyskaart voor te berei nie.

Dit is in dié stadium nog nie duidelik watter takke gaan sluit nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel