Billy-Jean Raad (40) en haar dogter Nivarna (8) het op 26 Desember vermis geraak toe hul van hul woning in die Brackenfell-area vertrek het.
Hulle het met ‘n wit VW Jetta, registasienommer CAR18714 vertrek.
Billy-Jean is medium van bou en het bruin oë. Sy weeg 65 kg en is 1.55 m lank
Indien enigiemand weet waar hulle hul bevind, kan hulle met die volgende persone kontak maak:
Paul Raad: 082 467 7377
Kapt. Green – Brackenfell-SAPD: 079 894 0013
Missing Children South Africa: 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



