Die ouers of familie van ‘n kleuter wat glo in ‘n sloot gekry is, word dringend gesoek.
Volgens Mandy Lang het sy glo die meisie Woensdag in ‘n sloot naby Barkley-Wes in die Noord-Kaap gekry.
Die polisie is reeds in kennis gestel
Indien jy weet wie die meisie se ouers is, kontak asb. die polisie.



