Die Herald-verslaggewer Yolanda Palezweni wat as vermis aangemeld is, is Maandagmiddag ongedeerd in Gqeberha gevind.
Besonderhede oor waar sy was, is onbekend, maar sy is veilig en het kontak met kollegas gemaak.
Die familie van Palezweni het haar as vermis aangemeld nadat sy nie Saterdagaand Stutterheim soos beplan bereik het nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



