Deel asb. om ‘Duppie’ by die huis te kry

Deel hierdie storie / Share this story

Francois du Preez (Duppie) is sedert gisteroggend vanuit sy huis in Kimberley vermis. Hy het die huis om ongeveer 10:00 te voet verlaat.

Sy linkerarm is in gips. Hy was geklee in ‘n ligtegroen hemp met ‘n wit kortbroek.

Du Preez is op medikasie.

Enigiemand wat inligting het van waar hy hom bevind, kan die volgende persone kontak:

Tommie by 082 799 9392

Nico by 082 371 6745

Priscilla by 074 572 3561

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.