VIDEO: man hardloop hom te pletter in glasdeur vas toe hy in swembad wou spring

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van ‘n onbekende man word wyd op sosiale media gedeel. Hy het uit opgewondenheid in die rigting van ‘n swembad gehardloop, maar toe in ‘n glasdeur vasgehardloop.

Op die video hardloop die man in die rigting van die swembad terwyl hy sy hemp uittrek. Hy het hom misgis met die deur wat toe is en in die glasdeur vasgehardloop.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.