Nieu-Seeland verban sigarette vir volgende generasies

Deel hierdie storie / Share this story

As jy in die jaar 2050 40 jaar oud is, sal jy te jonk wees om in Nieu-Seeland sigarette te koop.

Dis volgens die nuwe wette wat Dinsdag in Nieu-Seeland in plek gestel is. Enigiemand wat ná 2008 gebore is, sal nooit sigarette of tabakgebaseerde produkte mag koop nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel