André de Ruyter bedank by Eskom

Deel hierdie storie / Share this story

André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom, het bedank.

Volgens News24 het hy raadsvoorsitter Mpho Makwana vroeër die week van sy besluit in kennis gestel.

Makwana het daarna die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, ingelig. Sy bedanking volg op ‘n stortvloed van openbare aanvalle op hom.

Hou FiND iT dop vir meer hieroor.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel