Liggaam van onbekende man langs pad gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die liggaam van ‘n onbekende man is Dinsdagoggend naby die pad by die Molati-dorpie naby Mohale Cafe in Groter Tzaneen gevind.

Die liggaam is deur verbygangers ontdek wat die polisie dadelik in kennis gestel het. Die man het ‘n blou chino-broek en ‘n grys trui aangehad. Daar was steekwonde aan sy liggaam.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel