Netwerk wat skoliere seksueel misbruik, bestaan glo

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Bestaan van ‘n georganiseerde misdaadnetwerk word tans deur die polisie ondersoek.

Hierdie netwerk word na bewering gebruik deur onderwysers en sportafrigters om topatlete by skole seksueel te misbruik.

Volgens Netwerk24 vorm dit deel van die polisie se operasie Nemo om mense wat kinders seksueel uitbuit, aan die pen te laat ry.

Na bewering is die polisie ook glo bewus van WhatsApp-groepe waarop onderwysers van verskillende skole leerlinge bespreek en met mekaar kommunikeer oor hoe om die leerlinge seksueel te misbruik.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel