Juanita en Doepie 33 jaar getroud

Deel hierdie storie / Share this story

Die Afrikaanse sangeres, Juanita du Plessis en haar man, Herman, beter bekend as Doepie, is vandag 33 jaar getroud.

Juanita het die viering op haar Facebook-blad gedeel.

Juanita en Doepie is op 8 Desember 1989 getroud. Die paartjie het drie kinders, Ruan en ‘n tweeling, Franja en Mario. Ruan en Franja is ook in die musiekbedryf terwyl Mario boer.

Juanita, Ruan en Franja.
Die tweeling, Franja en Mario.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel