FOTO’S: Haaie naby strand in see by Hartenbos

Deel hierdie storie / Share this story

Gaan jy Desember in Hartenbos vakansie hou? Christiaan Stopforth het dié foto’s van haaie naby die strand in die see by Hartenbos op Facebook gedeel.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel