Drie dood in ongeluk in Wes-Kaap

Deel hierdie storie / Share this story

Drie persone is dood en een per helikopter na mediese hulp gevlieg na ‘n motorongeluk wat gister op die pad tussen Laingsburg en Prince Albert plaasgevind het.

Air Mercy Service sê daar was altesaam agt beseerdes op die toneel van die ongeluk.

Drie persone is op die toneel dood verklaar en een beseerde is per helikopter na die Red Cross War Memorial Chilren’s Hospital gevlieg.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.