KYK: nuwe manier hoe jy glo besteel word in winkels

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van hoe mense in ‘n inkopiesentrum besteel word, word wyd op sosiale media gedeel.

Volgens sosialemediagebruikers is dit glo die nuwe manier waarop mense in ‘n winkel besteel word.

In die video stap ‘n ma met ‘n baba op haar heup toe ‘n vrou voor haar inloop. Die vrou blok haar dat sy nie kan beweeg nie, terwyl ‘n ander vrou van agter in haar handsak krap.

Dit is onbekend waar die video geneem is. As jy weet waar die video geneem is, hou FiND iT op hoogte.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel