Die derde generasie Everest hunker na avontuur

Deel hierdie storie / Share this story

Die nuwe Ford Everest, wat saam met die komende moderne Ranger-dubbelkajuis en Raptor ontwikkel is, hunker na avontuur.

Dié Ford Everest is groter in elke dimensie in vergelyking met die voertuig wat dit vervang en is ‘n sterk mededinger in die mark van SUV-tipe voertuie.

Besoek Human Auto Ford by Stockdale Straat 53-61 of skakel 053 831 3661 as jy dié voertuig in die oog het!

Kyk hoe mooi is die Everest hier: