Bly koel dié somer met die GMC AB20-waterverkoeler

Deel hierdie storie / Share this story

Dis somer en dis Suid-Afrika. As jy in Kimberley woon, weet jy wat die woord “warm” beteken. Al wat jy nodig het om jou somersdae lekker en koel te hou, is die GMC AB20-waterverkoeler.

Dié verkoeler is nou by CLR Electrical in Kimberley beskikbaar vir slegs R3899. *Solank voorraad hou!

Vir hierdie aanbieding en meer skakel CLR by 053 831 2010 of besoek CLR Electrical by Georgestraat 117.