Die finale brandstofpryse is pas bekendgemaak.
Motoriste sal vanaf middernag vanaand 59c meer vir petrol betaal.
Die rede vir die styging is duurder internasionale brandstofpryse.
Diesel daal met R1,57 per liter met 0.05% swael en met R1,52 per liter vir diesel met 0.005% swael.
Gas word 95c per kliogram duurder, maaar paraffien word 76c liter goedkoper.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



