Twee beseer en een kritiek in ’n kop-aan-kop botsing

Deel hierdie storie / Share this story

’n Man (36) is ernstig beseer en nog ’n volwasse man kritiek beseer in ’n botsing tussen twee ligte motorvoertuie op die R42 in Vereeniging vanaand.

Lees meer hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel