KYK: Amerikaanse vrou vaar uit oor braaivleisvuur

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van ‘n Amerikaanse vrou wat woedend is oor ‘n braaivleisvuur, en wat dreig om die polisie te bel, word wyd op sosiale media versprei. Die video is volgens berigte in Kaapstad opgeneem in wat lyk ‘n openbare park kan wees.

Die onbekende vrou is glo ‘n toeris wat kwaad is oor ‘n vleisbraaiery en die moontlikheid dat die kwaai wind wat waai die vuur kan versprei.

In een deel van die video kan die braaier gesien word.

WAARSKUWING: Die video bevat kru taalgebruik.

Indien jy nie die video kan kyk nie, druk hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel